Middag mense,
Ek is opsoek na n agter tyre vir my bike. 1290r dink mos dit is sy kos,eet hulle op. Ek ry meestal pad. Daai pad tipe Dunlop tyre wat almal afgooi van die nuwe African twins loop ook mooi. As iemand tyres het op n special of iemand wat van hulle nuwes onslae wil raak sal ek nie...