Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    KTM 990 For Sale

    2006 KTM 990 Adventure For Sale  R 80 000 50 000 km FSH @ KTM Dealer Bike in Durbanville, Cape Town
  2. S

    KAROOSTOF TUSSEN DIE TANNE HIERDIE NAWEEK

    Ek en my seun ry Saterdag oggend vanaf Durbanville na Ceres oor Gannagapas na Middelpos (Hier herlaai ons-wat dit ookal vir jou beteken) dan na Villa Rosa gastehuis so 10 km vanaf Middelpos na Sutherland.  Oorslaap kos so ongeveer 140 rand pppn.  Jy kan verseker wees dis 'n gulpooprukkende plek...
  3. S

    OU HOND WORD NEWBIE

    Hallo almal oppi Forum. Ek's 'n Ou hond vannie Kaap (Noordelike Voorstede) wat per abuis van die forum verdwyn het en weer terug is na paar maande as newbie.  Ek's lief vir grondpaaie ry in veral die Karoo :ricky: :ricky: :ricky: soo laat weet as jul daai kant toe gaan.  :thumleft:
Top