Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Range checking run.

    Hi Brian, ek is bly jy geniet die bike so! Hoop hy gee jou nog baie myle se plesier. Hou ons maar op hoogte van julle trips.
  2. R

    Hello Almal!

    Jammer dat ons ons nog nie voorgestel het nie. Ek is Rudi en my vrou is Maggie. Ons het ook nou n 7 weke oue baba seuntjie, Joshua. Ons geniet dit om te gaan toer met ons bikes, maar met die kleinding kan ons nou nie meer so gereeld gaan nie.
  3. R

    2011 F650 GS Twin (Low Suspention Ladies Bike)

    Dis waar, dit is my tweede post. Ek wil my bike verkoop en my vrou wil haar bike ook verkoop. Nie geweet ons is limiet net tot een verkoop post per persoon nie.
  4. R

    2011 F650 GS Twin (Low Suspention Ladies Bike)

    2011 F650 GS Twin, Low suspention. SOLD!!!!
  5. R

    2006 Suzuki DL-650 for sale------SOLD!!!!

    2006 Suzuki DL-650 with 35700km on the clock. Excellent condition. Stealth Exhaust, Pipercross Air Filter, Givi Topbox + Givi Panniers, Hyde's bash plate and Givi crashbars. Chain and tyres replaced on 30 000km. R45 000. Picture size to big to post here. I can e-mail pictures on request. Please...
Top