Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    BMW F800GS For Sale - Only done 600km - Urgent Sale

    @ Raggety - Jong as ek hom kon ry oral waar ek gaan sou ek. Net nie so seker Nigeria gaan 'n goeie plan wees nie. Hehe. Ons moet maar plan maak om te gaan ry terwyl ek hom nog het. @ Has Neen 9 - Waar wat jy se, sal maar kyk hoe loop dit. As iemand belangstel sal ek haar laat gaan. Iemand wat...
  2. A

    BMW F800GS For Sale - Only done 600km - Urgent Sale

    Daai is 'n grappie op sy eie. Hulle is glad nie lus om my te help nie. Het al 3 keer met hulle gepraqat en daai gaan my 'n arm en 'n been kos.
  3. A

    BMW F800GS For Sale - Only done 600km - Urgent Sale

    Ai, ek wens ek kon maar ek is meer uit die flippen land uit as by die huis. Ek is nou weer van volgende week af 8 weke weg. 2 maande se paaiment. Ek mors nou meer as wat ek sal mors as ek hom net aanhou betaal.  :) Sal maar kyk wat ek gedoen kan kry.
  4. A

    BMW F800GS For Sale - Only done 600km - Urgent Sale

    Hi, Ja is maar moeilik. Unless 'n mens 'n helse knock vat op die ding. Ek het hom gekoop met die doel om trips te gaan doen maar ek kry net nie kans met die werk nie. Dis maar beter om hom te verkoop. Ek sal negotiate op die prys solank ek maar net so min as moontlik verloor in die process...
  5. A

    BMW F800GS For Sale - Only done 600km - Urgent Sale

    2012 BMW F800GS Triple Black Edition, Brand New Only done 600km's, Heated Grips & ABS, BMW bash plate and BMW hand Guards worth +- R5,500 R115,000 Never get time to ride. Andre Smit [email protected]
Top