Sad nuus
Ek ry elke dag daai pad, maar het my scoot verkoop en gooi nou 1200.
Die wind was baie erg Dins, Woens.
Daar in Vredehoek het ons Telkom pale weer berg af gewaai, takke en sommer halwe bome die strate vol.
Gevoel of die dak wou lig so teen 12:00 dins nag, konnie slaap nie.
As jy in...