Ingevoerde in 2012. Classic model.
6,000 myl gedoen.
Ekstra's: Screen, saddle bags, sissy bar
R65,000 onderhandelbaar
"Sister Sarah" is opgepas soos 'n baba
Rede vir verkoop: Daar is reeds 4 ander fietse in die motorhuis en sy kry nie genoeg oefening nie :-\