Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Dagse

    Goeie naand almal, nuut op die toneel. Vanaand vir doctordirt ontmoet wat my voorgestel het aan wild dog. Pas vir my (vir die eerste keer) n fiets aangeskaf. Bly in George en sal graag n paar mense wil ontmoet om mee saam te ry. Lat weet asseblief!!!
Top