Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Sold 2018 KTM 1090 Adventure R - vol ekstras

    Ek moet se, ek het al 10 keer oorweeg om my 1090R te ruil vir iets nuwer maar vir my is die balans met krag/spoed/gewig/hantering net die sweet spot. Jy gaan hom baie mis as hy eers weg is :p
  2. A

    For Sale 2014 KTM 300 XC-W 6 Days

    Hi Almal, Ek verkoop my KTM 300 6 Days. Het die bike so 2 jaar terug gekoop en seker so 5 draaitjies hier om die huis gery met hom. Bike is baie mooi, ek het kickstand en electric starter vervang en verder werk als soos dit moet. Ure Staan op 242.5 vanaf nuut. Ek weet eerlik nie wanneer die...
  3. A

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Middag ouens. Ek het 'n Triumph Tiger XC maar ek begin ook maar loer na ander goed, die AT lyk baie tempting. Ek sal graag 'n draai met een wil ry, watse dealer in die oosrand of in Gauteng is goed en kan mens mee praat? Die nuwe model met groter tenk lyk nogal baie na die tipe bike wat ek...
  4. A

    Clarens, Katse, Thaba-Tseka, Sani top

    Thanks for the info... We might be planning something similar... :pot:
  5. A

    2016 Africa Twin CRF1000 for sale

    If I may ask, why is he selling? Seems like such nice bikes...
  6. A

    Ghost Town Gravel Travels 16 - 19 June 2016 - VIDEO NOW ADDED

    Jis ek ry sommer weer Was fantasties en hierdie report maak mens sommer nostalgies
  7. A

    BoosterPlug on Triumph 800XC

    Any more feedback gents? :peepwall: :peepwall: :peepwall:
  8. A

    Ghost Town Gravel Travels 16 - 19 June 2016 - VIDEO NOW ADDED

    Blerrie hell dit was 'n lekker trip. Memorable verby. Dag twee begin dit eers interessant te raak!
  9. A

    2005 KTM 250 EXC

    Baie dankie Kobus, Die fotos is nie te vleiend nie maar enige een wat belangstel is welkom om te kom kyk en draai te kom ry. Ek is in Heidelberg GP
  10. A

    2005 KTM 250 EXC

    Dagse Honne, Ek het na n lang tyd van nie gebruik nie besluit om my KTM te verkoop. Hy het seker so drie jaar laas rerig gery maar hy start nog soos 'n droom na twee of drie skoppe. Ek het sy FMF pyp vervang nie lank terug nie, ketting en sprockets ook redelik nuut. Verder geen foute, loop...
  11. A

    Aprilia RXV 450 2008

    Ek le elke aand en droom so bietjie oor hom, maar ek het ander plastick bike wat ek eers sal moet verkoop voor ek dit kan oorweeg! mmmm...
  12. A

    Aprilia RXV 450 2008

    Is hierdie bike al verkoop?
  13. A

    Best Tiger mods I've done

    Waars die fotos???? Ek wil baie graag die groter tank sien! Dink dis die beste mod ooit!
  14. A

    Best Tiger mods I've done

    Please post pics!!!! I think the tank is a great addition...
  15. A

    Tyre change

    Just for interest, These okes rate the Mitas E07 very high: https://www.dualsportafrica.com/Mitaseo7review.htm#mitaseo7 I am also due for replacement at the rear, currently run a Heidenau K60... Think I should opt for E07.
  16. A

    Show off your Tiger (pics and vids)

    Thanks, The Kenda's look good on the XC... Something worth considering as I am due for replacement.
  17. A

    Show off your Tiger (pics and vids)

    Hi Nodrog, Jou XC was pragtig, wat dink jy van die verskil van die 800/1200? En watse agter tyre het jy op 800? Dankie!
  18. A

    Tyre choice

    Middag Kerels Weer terug op die tyre issue, Ek moet binnekort kyk na nuwe agterband vir my 800XC. Ek het Heidenau's voor en agter. Het iemand al die Mitas E-10 probeer? Lyk of dit nie lekker gaan ry op teer nie en of die myle nie te veel sal wees nie, maar ek 'n bike met 'n knobbly lyk darm...
  19. A

    Roadmate 125cc

    GPS, new on the market, from Korea apparently
  20. A

    Roadmate 125cc

    Has anybody tried the Roadmate 125cc? I have read a review and the oke was quite positive... I see it is also quite a bit cheaper than the Garmins...
Top