Hello Lew, ek het die sms gekry maar jy het die no agterwee gelaat wou nog by jou uitkom, bietjie n mal week ons oes op die oomblik. Sal jy hom weer asb aanstuur ek wil graag kontak maak met die karretjie manne en dames.Het so n bietjie gespeel met die opstel en hy begin al hoe lekkerder...