HIER IS N KORT RIDE REPORT:
Ek le nog vanoggend 5H00 nog in die bed en besef ek is mos op verlof. Besluit daar en dan dat my vrou se V-STROM 650 wat sy nie meer wil he nie Sanipass toe moet gaan . Ek bel my broer en 6h30 is ons oppad hy op my geliefde organgepower masjien en ek op die V-STROM...