het die suzuki by my friend oor gekoop ..... en was maar bang om hom te koop wand ekt nie geweet wat alls stukind sou wees ni en as hy ry ni .maar het die carb skoon gemaak en die petrol tank ,spark pluk skoon gemaak petrol in gegooi en het 2strok in gegooi en met die 1ste skop het hy gestaard...