Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Kop-eet by Loeries en nog ene by Verneukpan

    Lyk of julle dit geniet het. . . Volgende keer join ek julle  ;)
  2. A

    The Blind Date in Lesotho

    Yay !! NOG 'n B-day vir my !! Waar is die prezzies en die party ??  :patch: . . Nah, hierdie is nie my RR om af te eindig nie, maar wat ek wel kan sê is dat daar 'n 'n opvolg "ride" is, soos wat maar die norm is wanneer 2 mense mekaar ontmoet en "iets" vind waar daar dalk mutual interests kan...
  3. A

    The Blind Date in Lesotho

        :laughing4: :laughing4:  O aarde !! Gits !!!
  4. A

    The Blind Date in Lesotho

    "Ek worrie oor die Performance Riding storie." Performance riding Magazine ! .. Kyk, ek moet erken .. Ek hou van 'n man soos wat ek van my perd hou: Vurig, warm en hy moet BEWEEG onder my ...i.e. "Performance riding" .. Nou nie juis iemand wat lief is vir whips and crops gebruik nie.. So 'n...
  5. A

    The Blind Date in Lesotho

    Huisgenoot, You & Drum is gans-en-al te preuts en familie-geooriënteerd om hierdie RR te publiseer .. . Probeer FHM / Cosmopolitan / Performance Riding mag . . etc. .  ;D
  6. A

    The Blind Date in Lesotho

    Waa's hy? Wat het jy met hom aangevang?! " Hy's "In safekeeping" . .  ;)
  7. A

    The Blind Date in Lesotho

    Ek mag nou nie eitnlik uitpraat nie, maar DALKIES sal hierdie RR 'n vervolg hê. . Waar DD my op my gebied ontmoet . . . Dalk kan ek hom kry om sy Bromponie by die huis te los en een van my ander ponies kom ry . .
  8. A

    The Blind Date in Lesotho

      :laughing4: :laughing4::imaposer:  :imaposer: Julle het almal 'n Puik verbeelding . . . Dink julle kan gerus die storie verder skryf in DD se afwesigheid  :lamer:
  9. A

    The Blind Date in Lesotho

    Lol !! Van nou af is die storie gesensor ..Mr T and Mrs E ..Vrek, julle is ook orals waar daar bikes by betrokke is ..(^^,) 
  10. A

    The Blind Date in Lesotho

    @ Fudmucker Will work on both your requests. . . Promise ! 8)
  11. A

    The Blind Date in Lesotho

    To say something about Lesotho and the Ride itself. . . Lesotho is just spectacular. I'm in love with the place. . . Friendly people, stunning scenery, picturestic mountains . .  It makes me think back of the farm where I grew up alongside the Drakensberg mountains. There's a kind of...
  12. A

    The Blind Date in Lesotho

    "AWERT, die een is vir jou.  Ek kan nie meer wag nie, is hy n American saddler of n Boer perd???" Haha !! Ek praat nie uit nie .. Maar ek moet bysê, ek love beide ... Dis nou die Saalperd en Boerperd ;o)
  13. A

    The Blind Date in Lesotho

    Wat prààt julle !!.. Ek moes heeltyd 30km/h ry sodat hy kon byhou !!.. *wink-wink*
  14. A

    The Blind Date in Lesotho

    Hi hi Baie dankie vir al die verwelkominge en komplimente ! . . 'n Paar interessante comments wat my lekker laat smile  ;D ;D Malibu - dankie vir die kompliment oor Angelica - jy moet die res van my babies sien. .  :o Ek sit ook en wag in spanning vir die res van DD se report . . . oor die...
  15. A

    The Blind Date in Lesotho

    Hi all I’m Awert, aka Juanita, DD’s date, all the way from Pretoria.  I’ve been following DD’s Ride Report from the beginning and he kept me up to date with his postings and also suggested I should join. . So here I am !! Just to ad my 2cents worth about our initial meeting @ The Cabin. . ...
Top