Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. BJJ

    Wanted BMW 1200 GS LC

    Hi he can contact me, mine will be available next month, what to do last trip down to Cape 2016 with 16,000km 0846004519 Boet
  2. BJJ

    SOLD: XKulcha riding jeans (Men - 34) R815

    Hi is die broek nog beskikbaar? as hy is kan jy my bel ASB? 08460045119 Dankie mooi dag
  3. BJJ

    BMW 800 ADV SCREEN WANTED

    More ek het een vir 2014 model. Is daar verskil? Kontak my as jy belangstel 084 600 4519 Groete
  4. BJJ

    Screen op 800 ADV

    Hi watter Touring Screen werk regtig op die 800 ADV? ek het 'n Isota op my Dakar en is baie tevrede met hom As daar iemand is met kennis oor dit? Dankie
  5. BJJ

    Dakar 2007 te koop R43,000.00 Verkoop

    Ek het myself bederf en 800ADV gekoop, my Dakkie soek ander eienaar Dakar 2007 met 49,800km op die klok. ABS, Heated Grips, BMW Top Box, Van der Linde Pyp, standaard pyp ingesluit, Isotta Touring Screen, 2 finger Levers.  Ketting en voor vurk seels vervang 500km terug, nuwe voor band, Battery...
  6. BJJ

    F650GS bits and bobs for sale

    Hi jy het nie dalk 'n tail light lens vir my nie?
  7. BJJ

    Wanted - 2006 BMW F650 GS Dakar Screen

    Hi Piet ek het oorspronklike een vir jou.
  8. BJJ

    Idicators

    Dankie manne ek wardeer julle hulp, Ek het met Flying Brick gepraat hulle wag vir voorraad, sal regkom daar Groete
  9. BJJ

    Idicators

    Ek soek raad oor LED Flikker ligte vir 2006 Dakar, is dit 'n groot proses om hulle op te sit en wat moet alles vervang word? As iemand my kan help Dankie
  10. BJJ

    2004 DAKAR FOR SALE STILL! Price Updated! SOLD

    Hi Leo is dit die twin spark? Hoeveel kilos is al op daai EO 9s? Het ook iemand wat belangstel Dankie
  11. BJJ

    Rear Shock Advice Please

    Hi Jacquedup daars net een wat jou jou kan help en dit is Alex in PTA. 0828234714 Sy werk is baie goed en sal nie jou sak seermaak nie.
  12. BJJ

    T 63

    Hi daar gee bietjie raad Enige rede hoekom ek nie 'n T63 agter op my Dakie moet sit nie, het tans 'n E07 op maar moet nou vervang na 13000km en wil vir meer stoute tyre gaan. Dankie
  13. BJJ

    BMW 650 GS Dakar --stripping Twin Spark --- WITHDRAWN --

    Hi hoe lyk jou voorwiel? en prys?
  14. BJJ

    Old Mill up and down, where no bike went before.

    Ek en Billie het hom net na Losper gaan doen met my Dakar en Billie op sy XR 650. Daai is nie jou maat nie.
  15. BJJ

    ...and then we got high! (21 passes in the Eastern Cape and Lesotho)

    Jo dit is pragtige fotos Mooi werk Manne en Dames Het gedeeltes van julle trip laas naweek gedoen dit is Woes mooi.
  16. BJJ

    BMW F650GS Sertao For Sale

    Mooi fiets As ek net geld gehad het Ek sien jy het goeie smaak as ek kyk wat staan daar agter in die Garage
  17. BJJ

    Medical Assistance in Lesotho

    Baie dankie ek waardeur dit sal onthou as ons weer daai rigting kom Groete vir Jan Venter en almal daar in die koue
  18. BJJ

    Post Retief Rally 2013

    Hi RD as alles goed gaan en dit REEN + KAPOK nie is ons daar ons is drie wat beplan om af te kom Sterkte met reelings
  19. BJJ

    Help with gravel from clarens/fouriesburg - Putha -sani !!! 10 - 12 MEI

    Hi Peet ek was al op daai pad tot by die ou Meule op die Caledon Rivier, ek dink dit is vandaar af wat dit 2 spoor word maar weet nie tot waar gaan hy nie Ek sal probeer uitvind en laat weet Ja daai pad van Qwa Qwa af deur Monansa Grenspos is ook baie lekker hy loop ook al langs die grens maar...
  20. BJJ

    HIMEVILLE TO SANI TO KATSE THIS WEEKEND

    Mooi Manne!!! Julle is YSTERS Ek het heel naweek aan julle gedink Mooi fotos ook
Top