Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. BJJ

    Screen op 800 ADV

    Hi watter Touring Screen werk regtig op die 800 ADV? ek het 'n Isota op my Dakar en is baie tevrede met hom As daar iemand is met kennis oor dit? Dankie
  2. BJJ

    Dakar 2007 te koop R43,000.00 Verkoop

    Ek het myself bederf en 800ADV gekoop, my Dakkie soek ander eienaar Dakar 2007 met 49,800km op die klok. ABS, Heated Grips, BMW Top Box, Van der Linde Pyp, standaard pyp ingesluit, Isotta Touring Screen, 2 finger Levers.  Ketting en voor vurk seels vervang 500km terug, nuwe voor band, Battery...
  3. BJJ

    Idicators

    Ek soek raad oor LED Flikker ligte vir 2006 Dakar, is dit 'n groot proses om hulle op te sit en wat moet alles vervang word? As iemand my kan help Dankie
  4. BJJ

    T 63

    Hi daar gee bietjie raad Enige rede hoekom ek nie 'n T63 agter op my Dakie moet sit nie, het tans 'n E07 op maar moet nou vervang na 13000km en wil vir meer stoute tyre gaan. Dankie
  5. BJJ

    Dakar Idling

    Hi daar Ek het somtyds 'n probleem met my 2006 Dakar wat nie wil Idle nie As iemand my kan raad gee wat die probleem mag wees sal ek dit waardeer Dankie.
Top