Dag se,
Ek wil graag my moterfiets verkoop. Dit is in n baie goeie kondiesie.
1150 GS Adventure 2005 R70 000
47382km
Nuwe bande, Heidenau K60 Scout voor en agter tans 825km gedoen
Ohlins agter shock
Tall screen
Heated grips
ABS
Panniers
HID lig
Tank bag
Top box
Ek is van Kroonstad...
Was vandag by Hochland Auto, R5500 vir n centerstand met al die boute, moere en springs.
En die 1150 GS pas blykbaar nie op n 1150 GSA nie.
Sal nog rond soek.
Dag se Mnre,
Ek is n vriend van I3oK en het my 1ste bike asgevolg van hom gekoop,nag nag nag :p BMW 1150 GSA en geniet dit verskriklik baie, moes lankal wakker geskrik het!
Sien baie uit om by julle te leer.