Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Verkoop.......1150 GS Adventure 2005 te koop......Verkoop

    Dag se, Ek wil graag my moterfiets verkoop. Dit is in n baie goeie kondiesie. 1150 GS Adventure 2005 R70 000 47382km Nuwe bande, Heidenau K60 Scout voor en agter tans 825km gedoen Ohlins agter shock Tall screen Heated grips ABS   Panniers HID lig Tank bag   Top box Ek is van Kroonstad...
  2. B

    Centerstand

    Hallo, As iemand my kan help met n 1150GSA 2005 centerstand of n onlineshop wat dit aanhou, sal ek vreeslik baie dankbaar wees! Dankie
  3. B

    Hallo

    Dag se Mnre, Ek is n vriend van I3oK en het my 1ste bike asgevolg van hom gekoop,nag nag nag :p BMW 1150 GSA en geniet dit verskriklik baie, moes lankal wakker geskrik het! Sien baie uit om by julle te leer.
Top