Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Ek en Hoofkantoor het bietjie koppe gestamp. Nie die Dealer hier se skuld nie, maar Head Office. So het die 900GS gelos. Nadat ek n klomp goed bestel het ook alreeds vir hom. Maar ja, anyway. Sal wag om ride report hier te lees 😁
  2. Manic

    F850gs - poor throttle response

    Wat is die km nou op jou fiets?
  3. Manic

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Moes nou twee bande bestel van USA af. Niemand soos in niemand in SA stock die size in n Offroad knobbly meer nie. Die wat huidiglik op die fietsie is, soos in foto hierbo, dit kan ek kry local yes, maar dis teerpad bande op n baby Z50R, en daai kite vlieg nie so lekker nie
  4. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Woestyn het nie Padstalletjies elke 50km nie :ROFLMAO: Ma dis ha issue daai.
  5. Manic

    For Sale BMW Navigator 6

    New one is R15k, just saying....(y) Laat hy sy budget lig, en klaar kry :cool:
  6. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Gaan seker kan Roaming gooi op cell foon in Namibia?
  7. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Vannaand weer my vrou gevra, gaan ons Namibia toe? Sy dadelik gese YES. Ek vra ha toe, weet sy hoe lyk dit daar, antw is NEE. So hier kom n ding. Sy verwar so bietjie Namibia met die Tuinroete, maar sy sal oor dit kom na dag 4 :ROFLMAO:
  8. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Vandag n longrange tank bestel, sal nou so 150 liter juice kan dra.
  9. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Dankie my kroon :love:
  10. Manic

    Grootrivierspoort towards Steytlerville and side entry from Kareedouw to Baviaans

    Jy gaan Pin drop moet stuur, geen idee wa dit is nie :ROFLMAO:
  11. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Manne oorsee het go ahead gekry van BMW om dit uit te haal en vol waarborg te hou. Hierso nee. Die Dealer self het nie n issue nie, maar as da n Waarborg eis gaan wees, waarby die fabriek betrokke gaan raak, gaan ek in die hek vas duik seker.
  12. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Ek het die naweek gaan ry, na 180km gestop, sous gegooi, rook gevang. Toe ek weg trek, toe pop n screen op wat se SHIFT ASSISTANT NOT AVAILABLE, en kaboem Engine lig!! Nie Limp mode gelukkig nie. Het my hele dag trip verder klaar gery, so 450km met Engine lig wat bly solid brand het...
  13. Manic

    Grootrivierspoort towards Steytlerville and side entry from Kareedouw to Baviaans

    No. Was raining. Past Sunday went out with bike on a different route. Think this weekend 😁
  14. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Ek kry net 300km op n tank. Sal dit genoeg wees? Ander opsie is om n groter tank te laat insit. Laaste ding wat ek wil doen is stoot, die bakkie.
  15. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Dink jy my vrou gaan saam my ry in n Rally :ROFLMAO::ROFLMAO: Ma dit klink befok!! :love:
  16. Manic

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Geen geld, kan trips soos die koop nie. Vat dit van iemand wat nie kinders het nie:cry: Dis priceless. Doen dit meer gereeld tjom, terwyl sy nog jonk is, en voordat sy huis uit trek. Pa se blue eye 🥰(y) Ek sien al hier kom n 650/800GS v sussie as n starter bike 😘
  17. Manic

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Ek het geleer om maar stil te bly en my tong te byt. Ek staan en praat met n ou laasweek. Hy vertel my, toe hy van PE af na JHB toe wou gevlieg het, met die Inflight goete, toe vra hy hardop hoekom kry mens life jackets, dis nie n boot nie. Hy soek n Valskerm. Toe laat hulle hom vd vliegtuig...
  18. Manic

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Hein, jy is n lekker ou. Klink ons gaan goed oor die weg kom :love:
  19. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Wife and I want to hit Namibia in the bakkie, sometime, no specific time yet. Never been there before. So we are newbies to the area. 7 days/9 days/10 days no issue. Where is the travel gurrus with advice or destinations? Please take note, wife dont do 2 man tent camping, coffee in the bush...
Top