Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Newbie van Noord-Wes

    Hi ek is Marius van Noord-Wes(Stilfontein)ry n KLR 650 2009 nou met 3500km op klok,het my ou "fugly" verkoop met 50 000km vir die nuwer een.Gebruik die fiets vir werk toe en terug.hoop om vreugde by julle te vind en nog baie te leer! ;D
Top