Hi,
I have a Explorer 1200.
What a bike 16000 km on the clock and i loved every one of them
BUT a small problem Sometimes it doesn't want to start Battery is 100 %
Help please :pot:
Hi
Ek is besig om te kyk na Bike2Bike communication
Die plaaslike Handelaar beveel Askari aan
Help asb het enige iemand kennis en ervaring van Askari
Bosvark2
Dankie aan almal se advies ek het die Sena SMH 10 gekoop
Hi
Ek is in die proses om Bike2Bike Communication te koop
My plaaslike handelaar beveel Askari aan
Blykbaar goed met n redelike prys
Het iemand enige ervaring van Askari
Help asb
Bosvark2