Moet net nie dat Daan se 20minute vir jou 'n standaard wees nie, hy spesialiseer in 'groot visvang stories' praat. :pot:.
Na hopeloos te veel papwiele stem ek saam met Sláinte dat 20 minute baie windgat is en dit nog met 'n fiets pomp. Ek sê nie dis onmoontlik maar ...... My gemiddelde tyd...