Ek is op soek na nuwe DS helmet.
Het 3 gaan aanpas Arai x4, AGV AX-8, X Lite 551
Bly ek net by die beste en koop Arai of kan ek die ander oorweeg?
My superbike helmet is Arai RX7-GP
Al 3 sit baie lekker,
AGV is incredible light, kon nie glo hoe gemaklik die helmet was nie.
Geld die rule...