Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Windskerm

    Ek het 'n standaard windskerm op my Funduro 650, maar ten spyte van die Aerotrim wat ek opgesit het pla die wind nog steeds, veral wanneer ons twee-op ry. Is daar dalk 'n groter tipe toerskerm beskikbaar en waar kan ek dit koop? Dankie
  2. B

    Jaloers en Begeer

    Kyk as ek nou al ooit gewonder het of ek die regte ding gedoen het toe ek weer 'n fiets gekoop het, is ek nou DOOD SEKER dat dat ek reg was. Ek het nou van die ouens se foto's van hul toere gesit en deur kyk en liewe deug is ek nou jaloers.  Ek is nog absoluut 'n groentjie in die bedryf, het...
  3. B

    Dankie aan almal

    Dankie aan almal vir die raad vir die aankoop van 'n groter fiets, dit het baie gehelp. Jammer oor die topic wat verdwyn het, dom fout van my kant af toe ek 'n foto wou delete het.  Leer nog die tricks of the trade. Dankie ook vir die lekker gesels ook.  Hier is 'n klomp gawe ouens in die...
  4. B

    PUIK DIENS

    Hoog tyd vir 'n bietjie afrikaans né!! >:D >:D >:D Twee weke gelede breek 'n "ringgear" op my Funduro en foeter die knormoer (Dit is nou die starter en nie jou skoonma nie, ook op)  Parte is skaars en duur tot ek by Jacques (Auto Alpina 011 4183300) en Ray Muller (Cytech - 0114338850) uitkom...
Top