Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    2012 KTM 690 ADVENTURE FOR SALE

    August 2012.  In mint condition. Long range tanks; bash plate; hand guards; original pipe and tyres; GPS mountings. Only 3920 km. Oryx Adventure Rally kit ±R25000. Ideally for Namaqua African Rally -- race ready.  Fiets het nog nooit in die reen, grondpad of off-road gery nie.  Tieties nog op...
  2. K

    Buff's 2013 Offroad Series (WC) - De Doorns Race Vid added

    Baie geluk aan Riki wat die vroue-afd gewen het.  Ek moet sê (amper) 50, menopausal, dik om die boud en lekker onfiks, het nie so lekker gemeng net die 2T 200 en Hamburger Hill nie! Ek't 'n nuwe taal leer praat!  Het dit net nie gehad om wéér daai verdomde bult aan te durf nie.  Jirre, ek's nou...
  3. K

    KTM 690 waarborg - Help asb

    Is dit verpligtend om 'n nuwe KTM SLEGS by 'n KTM handelaar te laat diens om die waarborg te behou? Of kan ek by enige ander (nader!) plek?
  4. K

    Spot the location!

    Jirre, ek gaan gefire word van heeldag hier sit en raai-raai speel,,,,maar dis te djeeeeerlik! ;D Geniet verskriklik!
  5. K

    Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???

    Ek's net so spyt nou - pissie! (Mos geskrik vir die modderstories!) ???
  6. K

    Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???

    ::)
  7. K

    Philadelphia funride

    Kobus het 'n waarskuwing uitgestuur vanoggend oor die water- en moddergevare.  Sien net nie kans om die risiko te loop om 'n R70 000'se fiets te gaan verdrink of beskadig nie...het in elk geval nie meer die bene om so verskriklik te sukkel nie! Hahaha
  8. K

    Spot the location!

    Tussen Garies en Bitterfontein - Bitterfontein-kant
  9. K

    Blomme

    Bitter mooi!
  10. K

    Eendekuil outride

    ...ek gaat saam!!!  ::)
  11. K

    Onbeplande oorslaap op Bitterfontein

    Die mooiste foto's! My hart trek sommer met 'n punt terug Boesmanland toe - nie geweet daar is nog iemand wat weet waar Kliprand is nie. My wêreld, beautifull, ongeskonde.  Daar waar die geluid van niks en totale stilte nog tuit in jou ore.  Bitter jammer oor die ongeluk.
  12. K

    Versekering

    ....van R1400 af na R502.00..... :o    Dankie julle!
  13. K

    Eendekuil Offroad RR in GoPro pics

    ...hy het MY in die sand verbygegaan wat praat jy...die ou vrou was verstom oor die kind se vernuf! Wat dink jy hoe gaan hy wees op 16??
  14. K

    Fighting at Eendekuil FUNduro

    Ons was ook daar!! Dit was DJEEEERLIK!!!  Bietjie stof gevreet agter 'n kwat of twee, die "kompetisie"(!) langs een verloor in 'n draai toe hy my verbydwing, maar toe gaat ons maar weer! Volgende naweek maak ons maar weer net so.... Hiiieee haa!!!
  15. K

    NUWE LID

    Baie dankie julle!  @Dusty: Jip!
  16. K

    Eendekuil Funride

    ...ons gaan ook!!!  Hiiee haaa
  17. K

    Versekering

    Dankie julle!!!
  18. K

    Versekering

    As iemand dalk weet van "goedkoper" motorfietsversekeraars, asb.  R1400 is darem bietjie kwaai vir 'n R120 000 fiets, of hoe?
  19. K

    Which course is the best

    En iemand in die Kaap wat aanbeveel kan word? Thx
  20. K

    NUWE LID

    Die verwarring is uitsorteer....hallo Amanda; lekker om te sien hier is nog vrouens.  Ek voel sommer alreeds welkom!  Baie dankie.
Top