Ja ek weet, almal het seker die pad al so baie gery, maar 'n paar van ons beplan om saterdag tot in Fouriesburg te ry vir een aand se kuier. Wil graag die trippie die moeite werd maak en lekker langs die pad stop, mooi paadjies soek, ens. Weet enigiemand van enige plekke daar wat ons kan opsoek...