Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    2010 KTM 990 ADVENTURE FOR SALE

    Sien nerens dat hy al verkoop is nie so hoe moet die mense dan nou weet. ??? Met so mooi bike te koop vra ek eerder as wat ek wonder.
  2. R

    2010 KTM 990 ADVENTURE FOR SALE

    Hi there! This bike still available?
  3. R

    BMW R1200GS Adventure For Sale

    Deksels! Jammer jammer! Prys is R90 000
  4. R

    BMW R1200GS Adventure For Sale

    Hi Mense! My Fiets is in die mark vir iemand wat dalk belangstel of weet van iemand. Sy besonderhede is soos volg: 2006 BMW R1200GS Adventure Kilos: +-48000 Ekstras: -Side Panniers, Top Box, Spotlights. Nuwe Anakee 2 Tyres is op 41000km opgesit Laaste diens is gedoen op 40 000km. Het...
  5. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Dis altyd n plesier. Die labour was rondom R650 gewees. en die parte so R2300. Hoop dit help. :thumleft:
  6. R

    Mounting Bracket for GPS - 1200GS or ADV

    where can we find these brackets?
  7. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Het toe darm die problem gekry en dit gaan my onder R3000 kos om reg te maak. Dit was die pinion shaft bearing. Ek moes die volgende parte vervang. -Needle Bearing -Roller Bearing -Ball Bearing -Groot Moer agter met sy seel Die parte was so R2000 by BMW self. Hoop dit help bietjie vir iemand...
  8. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Sidpitt waar het jy joune laat reg maak?
  9. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Eend 123 die hum geluid het begin van 4de rat af wanneer jy rustig cruise. n Klompie mense het nou al vir my gese dat dit die bearings is maar gaan hom nou instuur sodat hy oopgemaak kan word.
  10. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    How much will it cost me to repair the shaft?
  11. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Dit is n 2006 BMW GS1200 ADV met 44000km op...
  12. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Hi almal. Ek het n probleem met my driveshaft. Ek benodig bietjie raad. Wil basies weet wat fout is want dit het eers begin met n humm geluid en nou klink dit of daar iets los is binne die driveshaft wat nie baie goed klink nie. Het enige iemand dalk soortgelyke probleme ondervind? ???
  13. R

    R1200GSA erratic idle, misfire, pre-ignition, detonation, ping, knock and stall

    i have a 1200 GSA and when i start it in the morning it idles for about a minute and then dies then when trying to start it again it starts but then idles erraticly and then dies. it keeps going on like that for about 5 times and must rev it the whole time for it to get better? is this the same...
  14. R

    new member

    thanx julle! ;D
  15. R

    new member

    hello mense! hou van die forum! is nog n newby! is op die oomblik opsoek na n f800 gs bmw om my avontuur aan die rol te sit! hoop ek gaan al die nodige tips en gadgets hier vind! tot later! :ricky:
Top