Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    BMW R1200GS Adventure For Sale

    Hi Mense! My Fiets is in die mark vir iemand wat dalk belangstel of weet van iemand. Sy besonderhede is soos volg: 2006 BMW R1200GS Adventure Kilos: +-48000 Ekstras: -Side Panniers, Top Box, Spotlights. Nuwe Anakee 2 Tyres is op 41000km opgesit Laaste diens is gedoen op 40 000km. Het...
  2. R

    BMW GS1200 ADV DRIVESHAFT PROBLEEM...

    Hi almal. Ek het n probleem met my driveshaft. Ek benodig bietjie raad. Wil basies weet wat fout is want dit het eers begin met n humm geluid en nou klink dit of daar iets los is binne die driveshaft wat nie baie goed klink nie. Het enige iemand dalk soortgelyke probleme ondervind? ???
  3. R

    new member

    hello mense! hou van die forum! is nog n newby! is op die oomblik opsoek na n f800 gs bmw om my avontuur aan die rol te sit! hoop ek gaan al die nodige tips en gadgets hier vind! tot later! :ricky:
Top