Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    KLR Tank Disaster !!!!!!

    Vir die afgelope 3 maande is daar n roes kolletjie heel onder op die einde van die tenk...Ek het toe begin wonder oor die fokker.Later het ek begin om my vinger daarop te druk en te kyk of ek petrol kan ruik en ek het.Toe hoor ek by n persoon om dit met seep te smeer om dit tydelik te stop .Net...
  2. L

    WTF

    Hello mense ek het n kawa 650KLR 2007 , as die bike in nutral is en ek laaat die side stand uitkom dan vrek hy ????maar as ek die clutch intrek dan loop hy ??
  3. L

    KLR Tyres

    Im looking for suggestions  for my KLR , want something road/offroad but i do more road !!! ...KLR fundies I need you !! hehe
  4. L

    KLR Crash Bars

    yellow , ek wil vir my crash bars bou nou vir my 2007 KLR , maar ek soek n paar foties van mense van die model het en crash bars op het dat mens nou net min of meer kan sien hoe die job gedoen moet word
  5. L

    DOOhickey

    Hallo mense my KLR 2007 8800km se Doohickey is nog nie vervang nie , ek lees maar hier oor die probleem en dit begin my bekommer !! Wanneer moet dit vervang word en wat is die oorsake van die original Doohickey ! Dankie
  6. L

    Hello from Louis

    Hallo mense , EK is Louis Geldenhuys ,ek bly in Durbanville ,ek ry n kawasaki KLR 650 2007.Lekker om hier te wees !!!
Top