Difflock sit al lank met die idee om Nieu Bethesda toe te gaan - hy was nog nooit daar nie. So is die trip onder "planning a ride" gesit.
Ons besluit om saam te gaan en die span wat saam gery het is toe Difflock, Skaapkop, Costa, Lucas, Geensand, 4Kays en Nelis (non WD). Ons het later nog twee...