Ek vat nou n wilde kaans, maar het daar dalk enige gs lc's ingekom met normale mags, nie speke nie?
Moeilik om te glo, maar ek sou eintlik die mags verkies, siende dat ek nie die lc gekoop het vir off-road nie...
Miskien is daar dalk iemand met mags wat wil ruil vir speke?
Ek het n off-road...