Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi Manic Daar was 3 van die ouens wat saam in my groep was , wat Sondag oggend weer terug gegaan het en die hekke was gesluit . Hulle was daar to 9:30 en daar het nogsteeds niks gebeur nie toe ry hulle .
  2. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi PW As jy kan lees het ek heeltyd nog gese daar was geen problem met die uitstallers nie , net daar was beloftes gemaak wat nie na gekom is nie en swak reelings . Jy het gese dat R180 die moeite werd was vir 2 etes , maar as jy gaan kyk op die advertensie is die geld net vir die kursus die...
  3. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Dis n baie goeie vraag , kom ek se jou wat die problem was hulle was te besig met die WOEMA video kameras en program hulle het skoon vergeet van die kamp al die mense en pryse en hampers . Hoop die uitsending van die WOEMA program gaan op tv wees !!!!
  4. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi Theunis Ek en Andrew was die heel laaste 2 Bikes op ADA se gronde , daar was seker nog 5 karre daar en dit was al . Ons het persoonlik na 5 uur die middag met jou kom praat en jy het gese Sondag is afgestel . Daar was glad nie problem met enige van die uitstallers nie , al waaroor ek nie...
  5. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi Legend Stem saam met jou oor die uitstekende ATG produkte en JAN SAND , die ROAD RANGERS was die heel beste sal ek se hulle was fantasties ek het baie by hulle geleer . Die woema span se reelings was pateties , n groot groep het sondag oggend daar opgedaag en die hekke was gesluit . Ons...
  6. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi Guys I received a mail from woema that said there is no more camping we have to arrange our own camping . Was it just me that received the mail ?
  7. G

    SOLD***BMW Rallye 3 jacket for sale***

    Hi Ek stel belang watter size hemp dra jy ek weet nie of n 58 my gaan pas nie .
  8. G

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Hi Almal Ek kan nie wag vir die naweek nie , ek dink dit gaan lekker wees . Sal daar enige WD reflective stickers wees ek sukkel om te kry hier in Boksburg .
  9. G

    Tyre for sale for bmw 1200

      Hi R1200 no problem will take it where can I collect . 0716248549 jaco
  10. G

    Tyre for sale for bmw 1200

      HI There What about R1000 Cash .
  11. G

    Tyre for sale for bmw 1200

    Hi There im in Boksburg R800 will collect aswell . Please let me know zero seven 1 six 2 three 85 four 9
  12. G

    New Member and loving it !!!

    HI there guys im new on the forum !!! I think it is gr8 that there are so many adventure junkys on this forum ... I stay in Boksburg Gauteng , if you want to go and ride just let me know !!!
Top