Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    `n Alleenrit

    Ek was bevoorreg om oor `n aantal oseane met vriende op `n seiljag te seil, en by veraf lande en eilande anker te gooi. `n Alleenvaarder sal dan, na weke alleen op see kom anker gooi.....so asof hy net gou `n koerant kom koop! Ek sou dan wonder............??
  2. K

    Zambia grenspos

    Ek gaan van Kariba oor die grens na Zambia. Weet iemand wat alles betaalbaar is en watter geld eenheid is die beste. Groete
  3. K

    Nata>Kasane

    Dagsê, Het iemand onlangs die Nata>Kasane pad gery en indien wel, wat is die toestand?
Top