Ek het jare se moeilikheid gehad met die voor rim totdat
RAD vir my n DID Dirtstar rim gebou het. Hulle hou die hub met discs maar hulle vervang die speke (ek dink). Run n tube, en bietjie nouer as std, maar geen issues / smiley's......f.a.
Dink dis dieselfde as die 950 SE
Kan nie onthou wat...