dirtWarp,
Ja dit is glad nie nice nie!!!
Ek het R50k betaal viri fiets wat veronderstel was om "reg" te gewees het, maak man se pis so effe bitter ne!!!
Toe ek begin soek vir n fiets toe kyk ek na die yamaha yzf 450 en die crf250r, maar toe sien ek die ktm en dit het toe nie sleg gelyk nie...