Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Nooit gedink ek sal so 'n fred skryf nie

    Gepraat van Nam. Manne ek sit hier in Swakopmund met n gebreekte hart. My 1100 het sy  dinges gesien deur n outoppie wat nie sy preoriteite agtermekaar gehad het nie. Die pragding laat staan en idle het - net vir n paar minute om die battery te laai - en toe VERGEET HET.  Die resultate nie...
  2. B

    BMW R80 G/S - SOLD

    Het n 1962 R50 as student op Potschefstroom (Pote) gery. Een vankansie saam met Tinus de Villiers (later van die SAUK) al die pad grondpad na Windhoek en terug gery. Die van julle wat dalk daardie jaar ook op Pote was sal die bike onthou. Die een wat hierdie bike koop sal hom nie maklik weer...
  3. B

    SOLD unused Kini Red Bull jacket XXL

    Is die baadjie nog beskikbaar. Laat weet asb. stel baie belang.
  4. B

    Shoei Raid II road helmet - XXL/63-64 - LOWERED PRICE

    Is die helmet nog beskikbaar en waar in die Kaap is jy.
  5. B

    Scala rider G9

    Dringend op soek na Scala rider G9 in Kaapstad of omgewing voor die naweek. Skakel asb. 0824114466. Enigiemand wat dalk kan help. Ons is op pad op tiervis te gaan vang in Botswana.
  6. B

    BMW 1200GSA (RED) SOLD!!!!!

    Mooi was nog nooit lelik nie. Hierdie is n pragtige fiets. Ek kan maar net dink hoe jy moet voel.
  7. B

    SOLD** Unique GS1150, low km, lots extras **SOLD

    Hi Wayne, Is this bike still for sale.
  8. B

    Namibian family affair! rigting noord…met n neiging, die weste in!

    Hi Len. Pragtig man. Jou foto's is ongelooflik mooi.  Presies soos Namibia dit vir jou op die spyskaart voorsit. Ek is bly ons kon mekaar op julle roete raakry. |Sou graag wou dat dit op my S10 of 1100GS kon wees maar ek glo die geleentheid sal wel kom. As julle belangstel kan julle my gerus...
  9. B

    2006 BMW 650 Dakar for sale late Feb.

    Like your helmet. Mind to give some specs. When are you going to pass Namibia and on which road. I'm in Swakopkmund and would like to say hallo to you if you should drive this way. Attie.
  10. B

    SoldBMW 2010 GS1200 Touratech Kitted for sale

    Hi My name is Riaan im in namibia is the bike still available.
  11. B

    SOLD - 3 Bike Trailer Galvanised

    Kan ek asb. 2de opsie kry as IanC nie koop nie. My seun sal jou more kontak.
  12. B

    Super Tenere XTZ1200 gps bracket( windscreen mount)

    Still waiting for your reply because I realy want it. My son is in Pretoria and I can organize with him to contact you. Please contact me.
  13. B

    I'm coming home!

    Ongelooflik. Haal my hoed af vir jou. Doen volgende keer Namibia ook. Dan het jy die hele Afrika gedoen. Jy's great. ;)
  14. B

    Super Tenere XTZ1200 gps bracket( windscreen mount)

    Ja, Ek stel baie beslis belang. Stuur jou email of sel. nr. asb.
  15. B

    Raad oor extras...

    Thank you so much, Red Adventure. I'll contact Chris for sure.
  16. B

    Raad oor extras...

    Is daar dalk iemand wat kan help. Ek is op soek na n touring screen vir my 1100GS.Erens het ek iemand hoor se dat daar n plek in die Kaap is waar ek dalk gehelp sal kan word. Weet iemand dalk daarvan. My seun bly in die Kaap en kom kuier Des. hier by ons in Swakop en kan dit dan vir my saambring.
  17. B

    Any advice/tips for new owner of 1150GS

    Ek dink nie jy het baie raad nodig vir "langs die pad gaan staan" nie, want dit sal nie maklik gebeur nie. Help gerus die ander wat langs die pad staan.
  18. B

    Raad oor extras...

    Wat ek nog baie sterk sou aanbeveel, is n oranje lig voor soos van die ander ouens ook gese het. Dit is net eenvoudig ongelooflik hoe beter jy die oranje lig in die dag sien. Veral die 1150 met die groot lig wat baie duidelik sigbaar is.
  19. B

    Raad oor extras...

    Dankie, Bundu Stem volkome saam. Ry self n 1100 GS en dis noodsaaklik wat jy genoem het. Kom so pas van n Botswana toer van ongeveer 3000km. My seun het die GS gery en hy kan nie uitgepraat raak nie.
  20. B

    Namibia

    Baie bly julle het die trip geniet en ons mooi land gesien. Ek is seker ons dorpie Swakopmund is een van die mooiste in die land. Terwyl julle hier was, was ek saam met my 2 seuns en 3 ander ouens vir n "Tiger Run" in Botswanna. Het 3000km in 7 dae gedoen waarvan 2 dae net visvang was. Elke dag...
Top