Hallo almal,wil my graag voorstel. Ek is Damps wat gister by julle aangesluit het :laughing4: Ek ry 'n Truimph Tiger 800XC wat ek in Desember aangeskaf het,so dit is maar nog als nuut vir my maar geniet dit baie. Vind jul site baie leersaam en funny :imaposer:
Was ek wat so gestruggle het met...