Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. SKAAPKOP

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Alle gate is nou oop vanaf bo tot onder vir die EC Bash, geen gesnork meer . Ek betaal vandag.
  2. SKAAPKOP

    EC Bash 2021 - 7, 8 & 9 May 2021 - Doringkloof Baviaans - ENTRIES CLOSED !!!

    Hotwire, daai geantwoord van jou was soos 'n tong in die kies, wat van ons wat die ander uitgesnork het :snorting: Heel nag lank :3some:
  3. SKAAPKOP

    EC Bash 2021 - 7, 8 & 9 May 2021 - Doringkloof Baviaans - ENTRIES CLOSED !!!

    Chris , ek praat darem nie meer so hard nie, maar neem ekstra  "airtime" saam.  :imaposer:
  4. SKAAPKOP

    EC Bash 2021 - 7, 8 & 9 May 2021 - Doringkloof Baviaans - ENTRIES CLOSED !!!

    Skaapkop ook betaal Gerrard :ricky:
  5. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

      Sy is soos 'n seekat Jaco  :imaposer:
  6. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Jmol ek sien hier is nie veel bekede manne wat OTR  toe gaan nie, so ek kan maar my skelmpie saam ry :peepwall: Klaar betaal hoor, bly saam Lakey in sy  "gastehuis"
  7. SKAAPKOP

    Karoo Gariep Adventure Bike Experience - 30 October tot 2 November 2020

    Dit klink sommer baie lekker. :ricky: Gaan jul iewers op die paaie kry. Geensand maak die datum vas :deal:
  8. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

      Geensand, jy is welkom my maat.  Pasop vir Difflock want sy sortcut kan 500km draai wees :imaposer: Sal graag oor die berg vanaf Paterson wil ry. Ons praat dan weer :deal:
  9. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

    Waar gaan " Piep"slaap, in die kas ? :snorting:
  10. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

    Jmol, reël dan net baie modder vir ons asseblief . Ek dink na die Joubertspass die naweek weet ons hoe om modder te ry. :ricky: Wat sê jy Difflock :sip:
  11. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

    Jakkals gaan jy jou kano saambring , Visrivier vloei hoog :peepwall: Kan sidecar ook gebruik  word , hoor net by Gerrard syne is nog vars :sip:
  12. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

      Op my ouderdom gebruik ek die staalborsel  :pot:
  13. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – BUFFELSHOEK CRADOCK - CANCELLED

    Sal inwees vir die een Jmol., oom Vissie kan ek langs jou slaap :snorting:
  14. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 9 & 10 NOVEMBER 2019

      Jmol, ek gaan  matrassie inpak, net vir ingeval…………... :3some:
  15. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 9 & 10 NOVEMBER 2019

    Dit sal mos nou lekker wees Difflock :ricky:
  16. SKAAPKOP

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 9 & 10 NOVEMBER 2019

    Die een gaan ek nie mis nie.  :laughing4:
  17. SKAAPKOP

    ***CANCELLED*** SLUMDOGS BASH @ WINTERBERG

    :ricky: :peepwall:
  18. SKAAPKOP

    PE/Uitenhage Dogs Weekend outride Sunday the 10th of June 2018

    Twinhead wil jou darem net inlig dat ek die batteries vervang het op die sidestand se remote :3some: Ek stop nog nie eens behoorlik nie dan skop daai stand uit  :imaposer:
Top