Husqvarna Terra 650r 2013 model for sale.
4800km. 100km since new Factory Husqvarna engine fitted.
old engine incl as spares.
will add a few pics tonight.
License and reg up to date, but only used on gravel.
R59500
Laas wat ek daai onderste loop gedoen het,het dit n week aanmekaar gereen en het my bike begrawe,myself belowe om nooit weer daar te ry nie maar dink dis nou weer tyd....
Wat gaan julle manne vat om te eet? Immers kersgety lus om gevriesde skaapkop in voelie saam te smokkel en in die kole te gooi....saam n bottie skotse patrys sap... :snorting:
Ek, 2wdrift, johnB, Bloues gaan eers so 2uur saterdag vanaf Cullinan ry, ons sal bietjie moet aanstoot en nie baie stop nie, as daar ander ouens is wat eers later kan wegkom is jul welkom om saam te ry. :ricky:
Nee wat ou mega het lekker krieket en army stories,sy bat slaan n bal minstens 200meter! Bloues sal ek waarborg tot die laaste stukkie hout opbrand! Ek en die anner 2 sal net die gemiddelde ouderdom van die groep bietjie afbring.