Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Jolly Lolly Fundraiser JBay 30 March '14...Bikes, Beers, Burgers & Beach

    Our fotos of the trip! Hope you enjoy them!!!!!
  2. I

    2de Honeymoon te Baviaans (Done)

    Hi Da julle, baie dankie vir al die nice woorde en boodskappe van die kikkies> Ek probeer nog, ek het by Mev Vis gesteel met die oe hoe sy altyd n dansie doen da agter Oom Vis se rug met ha kikkie box! Het nog baie om te leer. Maar waardeur almal se ondersteuning Aan Diffie (My Man) baie...
  3. I

    Sunday Ride PE Dogs 1 Des

    :thumleft: Kwaai man, gaan jy van daai lekker wors bring, ek vat ook maar jy het laas gespog oor daai van jou?
  4. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    1 pick, Jmol, Diff's bang as hy jou ander name (Jmu_s, D_kk_s) gee beweeg hy in sy pension in!  :peepwall: :imaposer: 2 pick, Who's behind the bike (Tyrann where r you's)  :imaposer: :pot: 3 pick - Diff het gesê hy gaan jou kry (Bos make-up)!!! (Kiddies / Kiekkies) nê!
  5. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Wel toe begin ons kuier na die barman bietjie laat was, Drazil se 1ste dop het skaars grond gevat toe's dit weg, gelukkig het hy twee bestel.  :imaposer: Wel volgens skaapkop het die mense nog 1995 se drank pryse  :imaposer:, my maagspier was weer seer of hoe Daskop sê my man Diffy?
  6. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Wel daar geland en was manlief verbaas hoe mooi die plek nog lyk na 15jr, mens verwag omdat baie boere dorp toe trek dat sulke prag plek verlore gaan maar nie die Winterberg Buiteklub nie - Wel gedaan aan daai boere wat die plek nog bedryf.
  7. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Van bo Mpofu na Post-Retief. 1 Locals noem die zig zag bult "Die Bles". 2 tot 5 pas na Winterberg Buitklub langs die Koonap Rivier.
  8. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Oppad na Mpofu.
  9. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Op FB aangekom, gooi gou juice in en kry toe vir die Dutchman's soook EC Guy + Tarynn daar. 1 en 2 D & EC 3 en 4 Oppad na Baddaford 5 Breaky om die plaas tafel 6 Trek Jmol se 1ste been (ek beweeg nou in my siek verlof in)  :imaposer: 7 en 8 Saal ons yster perde op.
  10. I

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Right people hier is n paar kiekies, gaan net so vinnig vertel hoe en waar die naweek se verrigtinge begin het. Ek en die kroos het donderdag al na Adelaide vertrek na my ma-hulle en vir Difflock (manlief) gewag wat 13:00 sou vertrek uit Addo.  :patch: Min het ek geweet die man van my het iets...
  11. I

    Skaapkop Eet - EC BASH - DIY

    Wel ons is maar in die selle bootjie! Sal ook net kyk wat laat my 'konstetiesie' toe :thumleft:
  12. I

    Skaapkop Eet - EC BASH - DIY

    Komaan as jy eet dan sal ek saam eet. :lol8:
  13. I

    Nuwe ling

    My man ry al van verlede Maart en die gogga het my ook nou gebyt, so ek pillion saam met hom op die grondpaaie aangesien ek nie my eie bike mag kry nie.
Top