Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Touring screen size

    Hi jammer vir die afrikaan maar engels is ma vrot.ek het die MRA screen met die winddevlector op gaan kyk op google.jy kry n 2 sizse is die hoogte
  2. H

    Honda Transalp Thread

    Hi jou bike lyk baie hoog wat het jy als gedoen aan hom om dit so te laat lyk.Kan jy nog n paar fotos op laai.ek wil al lankal iets aan myne doen om dit bietjie better te laat lyk.ek gaan nou die voor Shocks doen.het jy hom agter ook gelig?
  3. H

    Honda Transalp Thread

    Weet julle waar ek die coilsprings kan kry?
  4. H

    Honda Transalp Thread

    Ok ek moet dit dan maar laat doen.dankie ouens :thumleft:
  5. H

    Honda Transalp Thread

    Dankie.laat weet my hoe dit op dit grondpad voel.ek wil weet of dit nie te veel gaan rattel op die handel bars nie
  6. H

    K & N airfilters for AT

    Hi ek het die pipercross en die oorspronklike een.ek gebruik die honda een oor en oor.ek was dit met die k&n cleaning kit en het geen propleem met dit nie.Ons het n namib trip gedoen so 4 weke trug en het die bike gesirvice en daar kom niks stof deer nie.Die spons gedeelte van die pipercross is...
  7. H

    Honda Transalp Thread

    Hi ek will my voor shocks ander springe in sit.wil net hoor wie dit al laat doen het en hoe dit verbetter het.
  8. H

    hi ek is ook nuut

    Hi almal ek is ook nuut hier op die site.jammer virie afrikaans maar sikkel maar met die engels.dit is n baie cool site.het al baie wys geraak.dankie vir al die goei raad.
  9. H

    BEFORE BUYING A HONDA TRANS ALP LOOK OUT FOR THIS

    Hi ek het ook n xl650v en kan ook nie kla nie.bike klink en loop nog 100% en ek het al 60000km op.het hom gekry op 46000km.hoe weet jy as die neck bearing klaar is.as bike op sy senterstand staan draai dit glad en ek kan niks speeling voel nie.dit maak soms n klak geluid as ek voorbriek gebruik...
Top