Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. maximas

    Op soek na "DUX"

    More mede honde die ou 950 staan alweer diens se kant toe kan julle my dalk help met Dux se nr asb.
  2. maximas

    KTM Toolkit

    Middag mede wille honne weet iemand dalk van n 950/990 se toolkit wat rond le en stof vergader sal dit met graagte by jou oor koop.
  3. maximas

    Helmits????????

    Wil net weet wie meer weet van Die FLY helmit.Raas dit en wat nog als.Was gister by WOA die helmit is n " great looker" en nie duur nie Wil net weet wat dink julle van die helmit?
  4. maximas

    950 KTM Fuel pump

    Kan iemand my se wat is die FACET Petrol pomp se part nommer waarmee jy die oorspronklike pomp vervang
  5. maximas

    KTM 950 Shock en Rectifier

    Op ons onlangse trip Transkei toe het my 950 S se rectifier uit gebrand en my agter shock begin lek so die vraag is dan nou waar kan ek n' nuwe of twee daanse  rectifier koop en waar laat ek die shock oor doen . Ek is in Robertson Wes Kaap
  6. maximas

    Ktm diens

    Kan van die honne daar buite dalk vir me se waar laat mens jou ktm diens. Ek het n' 2005 950S en dit is amper onbekostig duur om by KTM self te laat diens.O ja ek is in Robertson .
  7. maximas

    2003 BMW 650 Dakar

    2003 BMW Dakar te koop. 39000km op die klok. Prys van die fiets is R40 000.00 onderhandelbaar. Kontak nommer is 0828987367.
  8. maximas

    BMW 650 Dakar

    650 Dakar te koop 2003 model 39000Km op die klok.Bike in die mark vir R45000.00 Onderhandelbaar.Kontak nommer 082 8987367             
  9. maximas

    KTM 950S batery

    Wil net uitvind by die slim manne wat weet. Watter groote battery vat die 950S? Ek sukkel baie in die winter as dit so bietjie koud was om die ou groote te start. Net een of twee swaaie dan is die blerrie ding pap .
  10. maximas

    HI DAAR NOU OOK n' DOG GEWORD

    MORE ALLE DOGS DAAR AAN DIE ANDER KANT . MY NAAM IS RIAAN WOONAGTIG TE ROBERTSON WESKAAP. EK HET AL n' BASH BYGEWOON TOE NOG n' DAKAR 650 GERY MAAR MY SELF NOU BEDERF MET n' 950 KTM S.SIEN UIT DAARNA OM SATERDAG DIE MANNE TE "JOIN" BY DIE BRIEERIVIER SIEN JULLE DAAR
Top