Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    2017 R1200GS Rallye Full Spec - R 205 000 Te Koop :)

    2017 BMW R1200GS Rallye. Geregistreer in April 2017. 3200km Full spec (nie die sport suspension nie) maar verder is hy full spec - Hill assist - ESA - Keyless start etc. - Riding modes - Etc Ekstra Topbox. Philip - 083 251 6267
  2. J

    GS Eco Challenge

    Sien julle manne daar! Sukkel nog met my roetes upload maar behoort die naweek uit te sort. Het my zumo 350 opgegradeer na die motorrad navigator en die twee werk gin dieselfde nie, al is albei garmin produkte Sent from my iPhone using Tapatalk
  3. J

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!! ALLE DS bikes welkom!!!

    Kan nie wag nie! Sent from my iPhone using Tapatalk
  4. J

    Verneukpan 'rally' report

    Skoonskip gemaak. JC se oranje nartjie het op die pullaway maar swaar getrek. top end hol hy natuurlik verby my.
  5. J

    Verneukpan 'rally' report

    Sal nou van my fotos plaai vir julle manne. Skuus vir die laatslaap. O0
  6. J

    Verneukpan 'rally' report

    Ja jis Ek het gesukkel om weer op te log maar Heimer het my uitgesort en sommer my regte naam "ge install"
  7. J

    Verneukpan 'rally' report

    Aaand I'm back!
  8. J

    Verneukpan 4-6 July 2014 Full full full

    Haha, Jis Ek raak sommer van voor af opgewonde. Ek is Defs in, maar sal nader aan die tyd moet bevestig. @Walter - Ek kort 'n partner so sal vir jou en Lukas join. Ons het mekaar laasjaar met so 4 ure gemis. Lekke! >:D
  9. J

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober at Greyton area NO CUTOFF DATE

    Haha hoekom moes jy John help op tel? Walter sit my sommer op die bloedrooi roete! 
  10. J

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober at Greyton area NO CUTOFF DATE

    Hier is so paar fotos van stukke van die roete wat ons die naweek gerecce het. Vet pret!
  11. J

    Survivor list Verneukpan

    Fokit Simon, I feel your pain (Well I'm trying to imagine what your going through). Hope you get well soon! 
  12. J

    Survivor list Verneukpan

    Haha nee dit was jou geheue daardie. Ag stuur my groete vir Pieter en Louwtjie - daar was nie kans vir groet nie. PS, ek kom maak n draai voor Amageza ;)
  13. J

    Survivor list Verneukpan

    Awesome fotos! EK moet more please explain..
  14. J

    Survivor list Verneukpan

    Haha Dankie :)
  15. J

    Survivor list Verneukpan

    en nog..
  16. J

    Survivor list Verneukpan

    Nog so paar fotos..
  17. J

    Survivor list Verneukpan

    I would just like to set the record straight. I’m not totally unfamiliar with the concept of balancing on and riding on two wheels. I had a little 125 scooter in school and in varsity I had a Honda twister (both of which was pretty much ridden to class and back home). I’ve only started riding...
Top