Almal wat al by Mooikloof gery of gekuier het , gooi jou storie hier. Dis die ou mx en enduro track op die plaas Mooikloof , Pretoria oos. Dis die dae waar mens nog methonal kon ruik, n pispot gedra het, een van daai stupid stof mondbakkies van plastic gedra het. as jy n kidneybelt gehad het...