Hey Ouboet, die Geelkameel....is dan nou Wit? Ja ek het die thread gevolg maar iets is missing. Oukei ons sal gewoond raak aan daai Colonialistic bike, die Wit kameel.....koei? Aai tog Archie, halfpad buite die pad.......soos gewoonlik :biggrin:
Lyk sover goed, 'n tick op die bucket list.