ek wil ( nee fok) MOET hom koop. stuur my asb n pm met bankbesonderhede, ek is in die buiteland tot 24 sept, sal jou dan weer kontak om n plan te maak om die ding by my te kry in die Kaap.
ek het net 5000...... :pot: ek sal dadelik betaal en later haal :deal: