Middag manne en maninne. Lekker om ook op die lug te wees. Die wat my ken en die wie nie. Theo is die roep naam, Jupiter Restaurant en Gastehuis op Sutherland die wilwees plek en Robertson die wegkruip plek. Dankie aan die verneukpanners van die naweek vir die heerlik Sondag kuier, Fender...