Hallo Almal,
Het in Junie aangesluit, maar kom nou eers daarby uit om myself voor te stel (Daar's so vrek baie om te lees op die site mens raak soms verdwaal!)
Redelik nuut met die hele adventure riding ding, maar sien uit om binnekort 'n paar toere aan te pak. Glo ek sal baie raad en tips...