Hi Manne
Ek hou ook nogal van die skaapvel. Glad nie so effektief soos n airhawk nie, maar maak wel n groot verskil, veral op n 990...
Ek het sommer n vel langs die pad gekoop en self een gemaak, seker nie perfek nie, maar lyk ook nie sleg nie... En help baie! :thumleft: