Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. laeveller

    Yamaha Virago

    Te Koop - Yamaha Virago 750. 1997 model. 48706 km. Met Panniers. R25000-00 - onderhandelbaar.  Weet dis dalk nie die regte forum vir 'n cruiser nie, maar dalk is hier iemand wat dalk sal belangstel.
  2. laeveller

    Da's ekke ook nou hier!

    More. Na amper 5 jaar se rondcruising op my Virago 750, het my goeie vrind my omgepraat om ook in die dual wereld in te kom.......en ek is nog nie een oomblik spyt nie. Ek het sy R1200GS gekoop, (moet nog betaal..(baie goeie pel)) en ek en mama het sommer dadelik op vakansie gegaan met die...
Top