Dankie vir die mooi fotos Johan, lekker as mens jou geskiedenis en voorsate so ken.
Ek is bly as ek jou so bietjie kon terugvat.
Ja die myne en lokasie wat so naby gekom het is maar deels hoekom my Oupa hulle daar weg is, my neef het nog so jaar of twee daar probeer boer, maar die diefstal en...