So my Unifilter kit het geland so 20 dae na ek dit bestel het. Het vir 10 dae in JHB customs gele voordat dit Kaap toe gestuur is. Ek is een happy chappie, R935 courier, VAT en invoer belasting ingesluit. Ek het geweet dit is 'n k@# storie toe die verkoopsman vir my gese het "I cannot give you a...